Jesus is die grootste geskenk

Geskenke breek, raak oud of verdwyn, maar daar is een Kersgeskenk wat anders is. Dis die ware geskenk waaroor Kersfees gaan. Lees hier wat dit beteken.