Aktiwiteit

Soek al tien woorde oor jou doop!

In hierdie woordsoek moet jy woorde soek wat met die doop te doen het. Die woorde is nie net reguit weggesteek nie, maar ook onderstebo, agterstevoor, en skuins. Die antwoorde word op die tweede bladsy gewys.

Laai dit hier af.

Julle kan ook saam praat oor hoekom elkeen van die woorde belangrik is ten opsigte van die doop. Doen ook hierdie Bybelstudie as gesin saam om die doop beter te verstaan.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui