Memoriseer met gebaretaal Johannes 15:12

Kry hier Johannes 15:12 oor naasteliefde in eenvoudige gebaretaal. Gebruik dan die gebare om jou te help om die vers te memoriseer.